
|
Flame Grilled Leg of Lam x 4
Ingredients
Leg of lam 1.5 kg with bone in
Mix spices together |
|
Diff Lock Pot Brood GEBRUIK: 1 kg self
raising flour
METODE:
Meng meel
en karringmelk goed saam, voeg soppoeier/sout en 1 koppie kaas by en
meng.
BAK:
3 poot
staander oor kole, krap die kole weg onder die pot, los net `n ring kole
om die pot. Plaas kole op die deksel, bak vir 45 min of tot gaar. Toets
die hitte so: maak jou vinger nat en raak aan die pot, moet warm klink
!! Sch !!
*Kan ook so maak:
Sny 2
tamaties en `n ui in skywe. Plaas dit op deeg, sout en peper, origanum
en roosmarein en dan die kaas. |